MALARIA – THE GO-SLOW DISEASE by Hannes Grove – www.grovelofts.co.za) Red blood cells are vertebrate’s principal means of delivering oxygen to muscle tissue. If this ability is hampered, there is a shortage of oxygen which in turn means under-performance. In pigeon racing this means you are “off the pace” by a few minutes. The pigeons […]
NEW COMERS
WEN DIE WEDVLUG UIT DIE NESPAN met erkenning aan Hannes Grove
WEN DIE WEDVLUG UIT DIE NESPAN met erkenning aan Hannes Grove ‘n Suksesvolle vliegseisoen begin reeds in die nespan. Duifies wat geteel word sonder die regte voeding en gesondheid sal NOOIT kan kers vashou by hulle ewekniee wat wel die regte versorging gehad het nie. Baie duiweboere sukkel om te verstaan waarom hulle jong duiwe […]
Waaroor jy moet beskik, en wat jy behoort te doen om ‘n kampioen te wees. Hannes Grove.
Met erkenning aan: HANNES GROVE. Praatjie voorberei vir Kosmos duiweklub Unie Royal Challenge veiling 2018 http://www.grovelofts.co.za Inleiding Dankie vir die geleentheid Die wat ons ken sal weet dat ons nie te koop loop met ons prestasies nie – ‘n Ou is net so goed soos jou laaste wedvlug/seisoen Ek deel graag […]
FOR THE NEWCOMER IN PIGEON RACING
Here at TOP PIGEON we believe that Pigeon Caring & Keeping involves providing for all their basic needs and keeping them safe. Maybe we can learn from each other and get the pigeon racing sport to grow in South Africa by learning what the champions are doing. It’s not a pleasant experience on race day […]