.Lot 7 Toppigeon Mid April ZA PRPC 3479 19 CH HEN SIRE : ZA 15 34774 Alias “Shaken” Strain: M Van Der Hout Color: Check 34774 is die Goue Medalje wenner op die Pta Combine Kalfie reeks. Hy score 9 van die 10 wedvlugte waarvoor hy ingeskryf was. Hy teel saam met 34765ZA 15 die volgende duiwe : 07796 ’16 2de en 3de PWDU 07797 ’16 2 x PWDU wenner, beste duif in PTA Oos Club 2018 (4 x klub wenner) 81401 ’18 – wen Ventersburg 81624 ’18 – wen Bloemfontein 89190 ’18 – 2de PWDU Colesberg DAM : ZA 15 34765 Alias “”65″” Strain: M Van Der Hout Color: Bluebar 34765 is een van my beste vleighenne op die Kalfie reeks! Lyngeteel na Ronaldo – Houben. Sy eindig 5de in die Kalfie reeks in die Pta Combine. Sy teel saam met 34774 ZA 15 die volgende duiwe : 07796 ’16 2de en 3de PWDU 07797 ’16 2 x PWDU wenner, beste duif in PTA Oos Club 2018 (4 x klub wenner) 81401 ’18 – wen Ventersburg 81624 ’18 – wen Bloemfontein 89190 ’18 – 2de PWDU Colesberg SEE PEDIGREE!!!!!!