LOT 26 – CARNIVAL LOFTS – BC 2167 SNWF 20 – B/C, 2167 SNWF 20 – 122ste Hoofreis Busshardt/Slimme Inteling na Busshardts Inteling na 2 Super sussies wat vele wenners en unie wenners opgelewer het oor die jare Pa: 1189: Busshardt/ Slimme: Geteel vir Stock: Seun van 1 sussie by dogter van ander sussie. Sy kinders reeds gewerk by Carnival by ander henne. Ma:42453: Busshardt/Slimme. Kleindogter van een sussie by kleinseun van selfde sussie. Vlieg self goed – konstant by Carnival, met plekke onder eerste 100 posissies in winter reis.